Monday, October 30, 2023

Memorial Poem for Oupa Ben

my child asks after his grandpa

your grandpa was a man of sand and sun
he cared for the earth, he planted plants and his hands
guaranteed fruit and vegetables for his children
when things broke, he made certain
they would heal: your grandpa was thorough
and real. the earth part of your grandpa
has returned to earth, but the sun part shines
in the eye of God, shines in infinity
projecting the indelible image
of a grandpa and his grandchild on a walk
walking away on the beach at jeffreys bay, stepping
steadily into eternity

- Annesu de Vos, Toronto, 2007

2 comments:

  1. as beskeie lid van die gepeupel wat net honger bly vir die woordkuns van die meesters wil ek nie graag hier en so reageer nie omdat ek dink die akklimasies van meer ingeligde oorde behoort te kom. maar ek reken hierdie pragtige gedig , al is dit so persoonlik , en miskien juis daarom , behoort in Afrikaans ook publikasie te sien .
    Die digteres het hier gepraat op 'n wyse wat vir die kleinseun (en al die nageslagte) ook as Afrikana bewaar sal kan word.
    As dit so is dat lokale profete nie in hul eie haard ge-eer word nie het Annesu mos 'n voordeel om met nuwe vuur weer in Afrikaans te dig as die Muse weer so kan saamspeel, D.V., en sien ons dan reikhalsend uit na die opwindende neologismes in ons Ma-se-taal uit 'n ander Eerste Wereld land vloeiend uit die fonteinpen van 'n wel ge-eerde digteres.ek weet die tyd sal leer maar ek hoop dat dit so ryp en soet en sappig soos die laatperskes uit die Kakamas distrik sal wees.

    ReplyDelete
  2. Izak, die oorspronklike weergawe van hierdie gedig is in Afrikaans. Dis geskryf op versoek van die familie en is by my pa se begrafnis as huldeblyk voorgelees. Ek het dit vertaal sodat mense hier plaaslik by my dit ook kan verstaan. Ek sal egter die oorspronklike hier ook publiseer, aangesien jy dit graag in Afrikaans wil sien.

    ReplyDelete

Chastity Bono and her band Ceremony - Could Have Been Love

When In Doubt, Google!

Custom Search