Sunday, February 1, 2009

For Hashem: An Invitation

o Hashem
would you return at daybreak
to your broken world
and would you pick up
these dark shards
these dangerous pieces?

before the sun touches the windowsill
this morning,
would you consider
touching the earth once more
as you did that morning when they disappointed you
in the ancient days of yore?

remember, when you came to walk in your garden
and they hid from you there?
would you come now?
could you
please
just
come
now?

it is severely damaged but it is still
recognizably yours
your world is here
it is waiting
and I will watch it for you all the time until you arrive
I will leave all the windows open to be sure to hear you
and I will definitely not close the doors
if you could please
consider
coming
this morning

and if not, if this is too soon
for you,
would you perhaps consider
returning to the earth at noon?

would you consider returning
before the lunch cup
touches the tinkling spoon
Hashem
o Hashem
would you just
come
for lunch
today
please?

and if lunch
if you are busy
at lunch
if you already
have another appointment
with another world
perhaps
could you
could
you
could you fit us in
by perhaps, say
four o'clock
later today?

we are really very desperate o God
we really need you here
we really
we really

and if
and if
that is not possible, will you send
will you send
will you send
Messiah
by six o'clock tonight
he is invited
he is very much invited
to dinner here
to dinner here
to dinner here
at this table, see, this table, right here
I will prepare a place for him
for tonight
right
right
right

allright
?

9 comments:

  1. I started reading here today .
    and this is what did I see -
    pure poetry it had to be !

    die verse in die vorm van hierdie smeekgebed met sy hortende dringendheid het my diep getref . en God luister ook !

    ek gaan rustig die ander plasings lees waarmee ek agter geraak het

    vra ook toestemming (soos mnr Brand ) om eerder in Afrikaans soms kommentaar te lewer ? my RSA Engels is beroerd en my Kanadese Engels is nog meer pateties !

    ReplyDelete
  2. Afrikaans absoluut welkom! Enigiets belangriks wat die internasionale gehoor - wie ore het om te hoor - moet hoor, sal ek met graagte vertaal ook as julle vir my toestemming gee, want ek dink jy het iets om by te dra in hierdie debat Izak, en wat my betref is dit die belangrikste debat op aarde vandag. Ek wil nie 'n rekenaar wees nie: ek wil 'n mens wees :) ... en ek dink daar is baie van ons mense wat sou saamstem, maar hulle weet nie eens wat hierso aangaan nie en ek kan nie meer stilbly nie! Terwyl ons ons bekommer oor Zimbabwe, is navorsers besig om voor te berei vir wat hulle noem ons "posthuman future" - en dit sal nie deug nie. Die enigste posthuman wat ek wil wees, is die ene wat vir jou epos stuur :) ... So, baie welkom hier en laat waai met die bydraes, ongeag taal of tyding!

    ReplyDelete
  3. Annesu,
    How deeply this poem has touched me. The urgency is so real. One can feel the desperation and has no choice but to join you in asking God to touch His creation just once more. Well done, my dearest friend.
    I too, shall take my time and study this amazing new blog of yours. Thank you for sharing this wonderful talent!

    ReplyDelete
  4. Annesu,
    This blog is hard work, but I will endeavour to follow the debate. The poem / prayer is beautiful, and my sentiments exactly.

    ReplyDelete
  5. Hi Annesu, dis pragtig soos jy die gebed geskryf het, ja ek dink nie die mensdom besef waarheen die tegnologie met ons oppad heen is nie, maar God se woord waarsku ons daarteen in Open 13,14 en 20, soos ek nou al op die internet gelees het bestaan die microchip reeds dit weet ons mos, dit word by diere ingeplant en ons kan meer daaroor lees by http://www.microchipidsystems.com/
    Verder is die tegnologiem baie baie vêr ontwikkel vir mense, lees daaroor op die volgende web blaaie, en doen 'n soek op google en kyk vir jouself
    http://www.iahushua.com/WOI/microchip.html
    http://www.msnbc.msn.com/id/20643620/
    http://video.google.com/videosearch?hl=en&rlz=1T4GGLR_enNA250NA251&q=microchip+for+people&um=1&ie=UTF-8&sa=X&oi=video_result_group&resnum=4&ct=title#

    Kom ons kyk na die gevolg van jou optrede sou jy die rigting inslaan om jou te laat chip,
    DIE OPENBARING 13:16
    Hy verplig al die mense, klein en groot, ryk en arm, vryes en slawe, om 'n merk op hulle regterhand of op hulle voorkop te dra
    DIE OPENBARING 13:17
    en laat niemand toe om te koop of te verkoop nie, behalwe die mense wat die merk het. Die merk is die naam van die dier of die getal van sy naam.
    DIE OPENBARING 14:9-10
    'n Derde engel het agter die eerste twee aan gevlieg en hard uitgeroep: "Wie die dier en sy beeld aanbid en 'n merk op sy voorkop of op sy hand aanvaar, sal van die wyn van God se toorn moet drink. Dit word onverdun in die beker van sy oordeel ingeskink. In die teenwoordigheid van die heilige engele en die Lam sal hy met vuur en swael gepynig word.
    Wat sê dit vir my, as jy daai roete gaan beland jy in die vuurpoel en is vir ewig verlore. Dit gaan natuurlik verreikende gevolge hê, as jy nie daai pad loop nie gaan jy sekerlik sterf , van die honger seker, of jou kop gaan afgekap word, maar gelukkig gaan jy sterf vir Jesus Christus en die ewige heerlik sal vir jou wag soos ons lees in,
    DIE OPENBARING 20:4
    Toe het ek trone gesien en die siele van die mense wat onthoof is omdat hulle aan die getuienis van Jesus en die woord van God vasgehou het. Hulle het op die trone gaan sit, en aan hulle is die bevoegdheid gegee om as regters op te tree. Dit is hulle wat nie die dier en sy beeld aanbid het nie en nie die merk op die voorkop en op die hand aanvaar het nie. Hulle het lewend geword en saam met Christus duisend jaar lank geregeer.
    Mense besef ons deur wat se beproewing ons as Christine gesit gaan word, wie gaan staande bly, dis die vraag.

    Seën vir elkeen

    Andre

    ReplyDelete
  6. I do like your poem. I'm a (real-world) friend of Pieter's

    ReplyDelete
  7. Liewe Annesu, dis roerend, en dis net wat ek nodig gehad het op hierdie blou Maandag. Ek is so verslae; het nou net gehoor die tannie (wat ek ook geken het) van 'n ou vriend (Jy weet Pierre, Die 'Common Vrou') is op 80 jaar in haar huis op Clarens vermoor).
    Vreemd genoeg, op 'n manier herinner die gedig my aan 'n vers van Anne Sexton met die titel Welcome Morning. Ek weet die tema is anders, maar daar is dieselfde sensitiwiteit:

    Ek tik net die 2de gedeelte uit:

    "and I mean,
    though often forget,
    to give thanks,
    to faint down by the kitchen table
    in a prayer of rejoicing
    as the holy birds at the kitchen window
    peck into their marriage of seeds.

    So while I think of it,
    let me paint a thank-you on my palm
    for this God, this laughter of the morning,
    lest it go unspoken.

    The Joy that isn't shared, I've heard,
    dies young."

    Hoe anders kan ek dankie se vir hierdie gedig van jou wat my versugting so presies weerspieel?

    Baie Liefde
    Pieter
    xxxxxxx

    ReplyDelete
  8. Sus ek is jammer dat ek so lank gevat het om hierby uit te kom, maar dit is, sonder twyfel, vir my die beste (kosbaarste) wat ek nog ooit uit jou pen (of dan sleutelbord) gelees het. Dit is ver, ver verby die Groen Perske & kie., dis iets gans anders. Ons ma sal dit kan koester (want nee, sy het dit nog nie gesien nie, slaap saans teen die tyd dat ek by die rekenaar uitkom), maar more is Sondag, dan is die roetine anders en ek is nou baie haastig dat sy dit kan lees.

    Oor die inhoud hoef ek niks te sê nie, my hart is daar by joue. Dis net die vorm, die verpakking, wat my so tref, soos ek regtig nog nooit vantevore getref is nie. Ek wil amper wens, bly hier, waar jy vriende het wat verstaan, maar ek weet jy sal nie. Jy sal jou se kop weer in 'n byenes gaan insteek waar die mense raas en blaas, want die dringendheid van jou gevoel hieroor gaan jou daarheen dryf.

    Oor die inhoud: ek het een, en slegs een, antwoord op die hele kwessie van post-humanism of wat ookal anders dit genoem kan word.

    Psalm 2.
    Net dit.
    Psalm 2.

    Groetnis
    Han

    ReplyDelete
  9. Psalm 2 by uitstek, ja ! en jy moet asb. tog net (hierdie keer) vir jou suster luister...

    ReplyDelete

Chastity Bono and her band Ceremony - Could Have Been Love

When In Doubt, Google!

Custom Search